Die Zambezi-kiaat (Baikiaea plurijuga) is 'n middelgroot tot groot boom wat voorkom in die sentrale deel van Zimbabwe weswaarts na Kaokoland. Die boom groei in diep sand. Die boom is gesogte meubelhout.