dcsimg

Roosvlerk-ghieliemientjie ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die Roosvlerk-ghieliemientjie (Barbus argenteus) is 'n varswatervis wat in strome op die eskarp in die Pongola- en Inkomatiriviere voorkom. In Engels staan die vis bekend as Rosefin barb.

Voorkoms

Die vis is gewoonlik silwerig van kleur met 'n ligte olyfkleur aan die rugkant. Volwasse visse se vinne is oranjerooi en die vis word 190 mm lank. Daar is twee pare baarde om die bek.

Habitat

Die vis leef in helder poele in die rotsagtige gedeeltes van strome. Hulle vreet waterinsekte en ander insekte en word ook gevang met forel kunsvlieë. Hierdie spesie kan dieselfde wees as die silwer-ghieliemientjie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Roosvlerk-ghieliemientjie: Brief Summary ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die Roosvlerk-ghieliemientjie (Barbus argenteus) is 'n varswatervis wat in strome op die eskarp in die Pongola- en Inkomatiriviere voorkom. In Engels staan die vis bekend as Rosefin barb.

lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF