dcsimg

Swartkol-keiser ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die Swartkol-keiser (Lethrinus harak) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Sodwanabaai. Dit kom ook voor by die meeste Indiese oseaan eilande. In Engels staan die vis bekend as die Blackspot emperor.

Voorkoms

Die vis is olyfgroen of grys aan die bokant met blouwit of wit kolletjies op die skubbe. Daar is 'n groot swart vlek net onder die sylyn in die middel van die lyf. By party visse ontbreek die vlek wat die indentifiseing van die vis bemoeilik. Die vis word tot 50 cm groot.

Habitat

Die vis leef in in vlak sanderige, dooie koraal of seegrasbeddings areas naby riwwe. Hulle vreet onder andere skaaldiere, slakke, wurms en vis en is meestal alleenswemmers maar kan ook in klein groepies voorkom. Dit is 'n lekker eetvis.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. [UICN] (en)
  2. Cuvier G., 1829. Le Règne Animal, distribué d'après son organisation, pour servir de base à l'histoire naturelle des animaux et d'introduction à l'anatomie comparée. Edition 2. Règne Animal (ed. 2) v. 2. i-xv + 1-406.
  3. Forsskål, P., 1775. Descriptiones animalium avium, amphibiorum, piscium, insectorum, vermium; quae in itinere orientali observavit... Post mortem auctoris edidit Carsten Niebuhr. Hauniae. Descriptiones animalium quae in itinere ad Maris Australis terras per annos 1772 1773 et 1774 suscepto, ...: 1-20 + i-xxxiv + 1-164, map.
  4. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Swartkol-keiser: Brief Summary ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die Swartkol-keiser (Lethrinus harak) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Sodwanabaai. Dit kom ook voor by die meeste Indiese oseaan eilande. In Engels staan die vis bekend as die Blackspot emperor.

lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF