Die Kleinkol-pompano (Trachinotus baillonii) is 'n vis wat voorkom in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Smallspotted pompano.
Die vis het 1-5 swart kolle (kleiner as die oog) in 'n ry op of naby die sylyn.