dcsimg

Blouvin-koningvis ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die Blouvin-koningvis (Caranx melampygus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Bluefin kingfish.

Voorkoms

Die volwasse vis se kop en boonste gedeelte van die lyf is groenerig geel met blou vlekke en kolletjies op. Die bekken-, anale en dorsale vinne is blou. Die onvolwasse visse se bekken en anale vinne is bleek wit tot dowwe wit en die pektorale vinne is geel. Die vis word tot 1.2 m lank en 4 kg swaar.

Habitat

Die visse verkies riwwe van 10 – 30 m water diep om in te leef en hulle vreet gedurende die dag en eet hoofsaaklik vis van die riwwe. Die wyfies skiet kuit gedurende die somer. Dit is 'n gesogte eetvis.

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Blouvin-koningvis: Brief Summary ( afrikaans )