Die Groenvlekduif (Turtur chalcospilos) is 'n algemene standvoël. Die voël hou van boomveld, savanne, valleibosveld en tuine. Die voël kom voor in die noordelike en oostelike gedeeltes van Suider-Afrika. Die voël is 17 – 20 cm lank en 55 - 70 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Emerald-spotted Wood Dove.