dcsimg

Withalsbosduif ( afrikaans )

tarjonnut wikipedia AF

Die withalsbosduif (Columba delegorguei) is 'n skaars, gelokaliseerde bosduif. Die standvoël kom voor in woude met blaredakke, digte boomveld en digte bos aan die kus en onmiddellike binneland van KwaZulu-Natal en die oostelike hoogland van Zimbabwe. Die voël is 26 – 28 cm lank en 140 – 170 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Eastern Bronze-naped Pigeon.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Columba delegorguei". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
lisenssi
cc-by-sa-3.0
tekijänoikeus
Wikipedia skrywers en redakteurs
alkuperäinen
käy lähteessä
kumppanisivusto
wikipedia AF

Withalsbosduif: Brief Summary ( afrikaans )